FONDASIE STENE DEELNEMERS WERKBOEK

R170.00

FONDASIE STENE DEELNEMERS WERKBOEK

R170.00

Hierdie is die voorgeskrewe Deelnemers Werkboek vir elke student wat die Fondasie Stene kursus doen.

Die Fondasie Stene kursus is gebasseer op die elementere leerstelling van Hebreërs 6 en Efesiërs 2 en vind plaas oor 7 twee-uur sessies. Dit is ideaal om nuwe of meer volwasse gelowiges te versterk in die noodsaaklike beginsels van die geloof. Studente gebruik die Deelnemers Werkboek gedurende die kursus. Indien jy belangstel om die kursus te doen, maar dit word nie deur jou kerk aangebied nie, kan jy die Fondasie Stene DVD en Deelnemers Werkboek koop om self of saam met’n klein groep daardeur te werk.

Formaat: A4, sagte band, gedrukte werkboek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “FONDASIE STENE DEELNEMERS WERKBOEK”